unemployment rate

unemployment rate

"Ons help jongmense werk kry" / "We help young people to find jobs"

1d ago
SOURCE  

Description

Johannesburg, 19 Augustus 2014 - Suid-Afrika se werkloosheidsvlakke is hoog en onder jongmense is die situasie selfs erger. Maar een maatskappy wil jongmense nou help om 'n voet in die deur van die arbeidsmark te kry. Johannesburg, August 19, 2014 - South Africa's unemployment rate is extremely high - particularly among the youth. One company is now trying to help young people to find jobs.