race course

race course

"Hulle wil uit die betonoerwoud ontsnap" / "They want to escape from the concrete jungle"

10h ago
SOURCE  

Description

Tarlton, 30 Augustus 2014 - Plaaslike viertrek-petrolkoppe het die naweek by die Tarlton-renbaan saamgetrek en ‘n nuwe plaaslike rekord opgestel vir die meeste Toyota Land Cruisers wat saam in 'n konvooi ry. Tarlton, August 30, 2014 - Local 4x4 enthusiasts gathered at the Tarlton race course over the weekend to set a new South African record for the most Toyota Land Cruisers driving in a convoy.