guide dogs

guide dogs

Honde gee liefde, samel geld in / Dogs give love, raise money

3w ago
SOURCE  

Description

Johannesburg, 3 Junie 2016 - Tientalle gidshonde in opleiding het Vrydag die Goudstad in taxi’s deurkruis, en by huise en kantore besoek afgelê. In die proses het hulle duisende rand ingesamel vir die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging. Johannesburg, 3 June 2016 - Dozens of guide dogs in training criss-crossed Johannesburg in taxis on Friday, and visited homes and offices. In the process they raised thousands of rand for the South African Guide Dog Association.