south africans

south africans

Beloon vir 20 jaar getroue diens / Rewarded for 20 years of service

16h ago
SOURCE  

Description

Simonstad, 25 Julie 2014 - Die Suid-Afrikaanse vloot behoort steeds 'n trotse loopbaankeuse vir jongmense te wees. Dis die mening van talle matrose wat al 20 jaar of meer getrou diens doen in die vloot. Simon's Town, July 25, 2014 - The navy remains a good career choice for young South Africans. This is the opinion of navy members who have been honoured for 20 years of service.