gil bellows

gil bellows

Gil Bellows - Ek is so bietjie verlief op SA

2h ago
SOURCE  

Description

Die internasionale akteur Gil Bellows wat in die fliek Leading Lady te sien is, het verlede week ʼn draai in Suid-Afrika gemaak om die première van dié fliek by te woon. Maroela Media het met hom gesels oor die fliek, sy ervaring om saam ʼn Suid-Afrikaanse ikoon soos Brümilda van Rensburg te werk en hoekom hy van Suid-Afrika hou.